Een oorlog twee broers een tragiese twis. Albert Blake kyk in sy jongste boek na hoe verraad die bittereinder-generaal Christiaan de Wet en sy joiner-broer Piet uitmekaar gedryf het. Wie was reg: Christiaan wat ten alle koste die vryheidstryd wou voer of Piet wat die einde aan die smart van die oorlog wou bring?