Hierdie boek is propvol opwindende projekte wat jong wetenskaplikes en buitelug-entoesiaste sal inspireer en hulle die buitelewe laat verken sodat hulle hul wereld beter kan leer verstaan. Dit is 'n moet-he-boek vir elke jong wetenskaplike wat nuuskierig is oor die wereld.