Burns help vir Kerbs om by sy ma se motor in te breek. Die goed wat hulle steel gaan verkwansel Kerbs by 'n pandjieswinkel - hulle het die geld nodig vir die BreinBliksem-rockfees wat by die Allemanskraaldam gehou gaan word. Laai die onderwysersgids gratis hier af.