Home/General Books/Brei saam met Vrouekeur: Meisietruie: Boek 5 - Christa Swanepoel
Save 37%
Description
Met die resessie in volle swang en handwerk se groeiende gewildheid stel LAPA in samewerking met Vrouekeur 'n bekostigbare reeks breiboekies bekend. Die reeks bestaan uit 10 boekies van 10 patrone elk in 'n spesifieke tema.