Home/General Books/Brei saam met Vrouekeur: Kinderkamer: Boek 19 - Christa Swanepoel
Save 23%
Description
Brei saam met Vrouekeur bied vir die brei-entoesias 'n reeks boekies met splinternuwe mooi en praktiese patrone in elk. Die groot verskeidenheid interessante patroonsteke en die wenke gee jou boonop die geleentheid om nog meer artikels te brei.