ân Sielkundige berader en teoloog met sy oor op die grond en jare se ondervinding in privaat praktyk gee leiding oor hoe om ernstige en minder ernstige krisisse op ân aantal terreine te hanteer. Gevallestudies en praktiese raad en wenke bring mee dat ons onsself of ons vriende en familie sinvol kan ondersteun.