Home/General Books/BraaiKonings van die Kaapse wynlande - WINESOFSOUTHAFRIKA
Description
BraaiKonings van die Kaapse Wynlande vier die beste Suid-Afrikaanse gasvryheid. Hierdie inspirerende maar maklike braai resepte van plaaslike persoonlikhede in die Kaapse Wynlande word gekomplimenteer deur wyne wat deur deskundiges voorgestel word.