Ontmoet Joe Spud die wereld se rykste twaalfjarige. Joe het alles wat sy hart kan begeer: Sy eie Formule Een-renmotor 'n duisend pare sportskoene selfs 'n orangoetang vir 'n butler! Ja Joe het alles wat hy wil he maar daar's een ding wat hy regtig nodig het: 'n vriend ....