Botanicum is ân pragtige volkleur boek wat ân hele klomp raaisels om plante onthul. Hoe het die eerste plante gelyk? Wanneer het die eerste woude gevorm? Wanneer het plante begin blomme dra? Watter plante is die grootste kleinste vreemdste seldsaamste lelikste en stinkste op aarde?