Wanneer Lance Covington 'n baba op die agtersitplek van sy motor vind besef hy onmiddellik wie se kind dit is â dis die pasgebore baba van 'n meisie wat verslaaf is aan tik. Hy het Jordan net probeer help maar toe hy weer sien word hy gearresteer en van ontvoering aangekla!