n Vriendskap en totale vertroue gesmee in Angolese pseudo-operasies. Carlos Viyera die veteraan met 'n duister gewelddadige verlede. Tex Texeira sy talentvolle protege. Hoekom na jare het Carlos nou die grens oorgesteek as renosterstroper in Mosambiek? Die gevreesde Kalingono ... nou moordend terug?