Wenner - Maskew Miller Longman 2008 Letterkundeprys. ân Jong tienerseun sit op ân stomp langs die grootpad. Sy naam is Boetie en hy droom oor die dag dat hy voet in die hoek sal sit in ân rooi Ferrari of ân Harley Davidson sal laat brul. Die voertuie wat verbyblits of rammelrig verbydreun fassineer hom.