n' Nuwe boek in Afrikaans oor die Boerejagters, hul jagveld en hul stories. Graeme Polson, n' moderne jagter, skrywer en regspraktisyn het die feite nagevors oor n tydperk van 10 jaar en Suid-Afrika deurkruis in sy soeke na die waarheid oor die Boerejagters.