ân Boelie ân bangbroek en ân bende gaan oor die fiktiewe lewens van kinders in Laerskool Steenbras en fokus op die hoofkarakter (Dewaldt) en sy vriende wat deel is van ân bende. Dit is gebaseer op karakters en ware gebeurtenisse uit die skrywer se kinderdae en word op ân vars manier vertel deur teks en illustrasies te kombineer.
Published Date:
01/06/2019
Publisher:
Struik Publishers (Pty) Ltd
Format:
Paperback / softback
Dimensions:
129 mm x 198 mm x 15 mm