Sedert die ongeluk bietjie meer as drie jaar gelede is dit elkeen vir homself wanneer die brokstukke van die Vorster-gesin in verskillende rigtings spat.Totdat Paternoster besluit om weer die Hoof van sy Eie Huis te wees - soos dit in 'n normale gesin hoort.