Kaila 'n enkelma se seun is haar hele lewe. Hulle ontmoet die Viljoens by 'n funksie vir enkellopendes en hy raak bevriend met die dogter. Wanneer sy swanger raak moet 'n Salomosbesluit oor die baba geneem word.
Published Date:
01/03/2018
Publisher:
LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
Format:
Paperback / softback
Dimensions:
129 mm x 198 mm x 15 mm