Dis groot pret met piksels! Skep jou eie oorspronklike kunswerke â blokkie vir blokkie. Gebruik die plakkers of kleurpotlode en gee lewe aan die seerowers. Hierdie reeks is perfek vir 5+ jariges om vroee wiskunde- en handvaardighede te ontwikkel sowel as konsentrasie- en observasievermoe te verbeter.
Published Date:
20/05/2016
Publisher:
Human & Rousseau (Pty) Ltd
Format:
Paperback / softback
Dimensions:
225 mm x 225 mm x 15 mm