Llyn Morgan is 'n honneursstudent aan die Universiteit van Pretoria. 'n Mooi damestudent word vermoor. Toe nog een en nog een en niemand kan twyfel dat dit die werk van 'n reeksmoordenaar is nie. Meteens is geen vrou haar lewe seker nie en is elke man 'n verdagte.
Dimensions:
129 mm x 198 mm x 15 mm
Format:
Paperback / softback
Published Date:
01/04/2014
Publisher:
LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk