Op 10 Junie 1980 gedurende ân eindelose dag van bloedige gevegte onder die Angolese son is 13 lede van die Suid-Afrikaanse Weermag dood en etlike beseer toe 61 Gemeganiseerde Bataljon Groep ân kompleks van Swapo-basisse in die suide van Angola aangeval het.