Home/General Books/Bloed op die duine en ander verhale - Doc Immelman
Description
Doc Immelman is alombekend vir sy avontuur- en jagverhale. Erns Grundling noem hom Namibie se eie Hemingway. Bloed op die duine en ander verhale is 'n keur uit sy kortverhale wat tussen 1955 en 1963 in Die Huisgenoot en Die Brandwag verskyn het.