Irma Mulder is ân erkende oorlogjoernalis. Sy verhuis terug na Suid-Afrika ná ân bomaanval wat die lewe van een van haar kameramanne geëis het. Sy woon nou in Nelspruit en skryf vir die plaaslike koerant. Sy word onverwags en onskuldig by ? moord ingesleep.