n Blink idee broei uit. Drakon en Lente moet uitvind wie se idee dit is. Hierdie verbeeldingryke fantasieverhaal is ân perfekte voorleesboek. Die humoristiese en klankryke teks sal kleuters vasgenael laat luister na die heerlike avontuur wat ân draak en ân feetjie saam beleef.