Sebastian of Basjan beskou homself as ân âverloorderâ en die boelies in sy nuwe skool dink ook dat hy een is. Hy sukkel om by die stadslewe aan te pas nadat sy pa gesterf het. Hillbrow lyk skrikwekkend en vol misdaad na ân sorgvrye grootword op ân plaas.