Binding met jou boepie help jou om jou ongebore baba te leer ken te verstaan en te koester. Doktor Miriam Stoppard bekyk die jongste navorsing oor babas in die baarmoeder en verduidelik hoekom binding tussen moeder en baba noodsaaklik is vir die toekomstige welsyn van die ma die pa en hul kindjie.