Nee ant Millie het Annalise gedink ek gaan nie net my hare verander nie. Ek sal sommer vir ân totale makeover gaan. Ek is nou moeg en siek en sat daarvoor om ân ou lieslap te wees. Ek wil ook ân slag soos ân million dollar babe voel! En Petrus sal betaal. Hy sal elke sent betaal.