ibi woon by haar ouma in ân huisie teen die berg. Soms glip sy dorp toe om met die dorpenaars te gesels en nuus te versamel vir ouma Lollie. Op ân dag begin Bibi haar eie stories opmaak. Die dorpenaars besluit om niks meer te glo wat sy vertel nie. Maar dan sien Bibi ân orkaan aankom.