BFF deur Cecilia du Toit is die Afrikaanse wenner van Maskew Miller Longman se Letterkunde-kompetisie in 2014. Dis ân heerlike eietydse drama oor vier vriendinne wat desperaat op soek is na metgeselle vir die Graad 11 bal en nie juis soos BFF (Best Frien
Published Date:
01/12/2015
Publisher:
Maskew Miller Longman (Pty) Ltd
Format:
Paperback / softback
Dimensions:
148 mm x 210 mm x 15 mm