Home/General Books/Bella & Bollie En Die Verjaardagverrassing - G. Shields
Description
Kom kuier by Bella en haar donsige vriendjie Bollie – die eerste boek oor hulle avonture. Iemand verjaar vandag – maar wie kan dit wees? Dis tyd om ’n kaartjie te maak ’n koek te bak en partytjie te hou.