Condition: Fine. Die verhandeling word voorgelê om te voldoen aan die vereistes vir die graad Magister Biliothecologiae in die Fakulteit Lettere en Wysbegeerte, Departement Biblioteek- en Inligtingkunde, aan die Universiteit van die Oranje-Vrystaat, September 1987.