Beginnersgids vir kwiltwerk verander die leser in 'n belangstellende groentjie tot 'n volwaardige kwiltmaker binne 'n paar projekte. Die boek dek alle aspekte van kwiltwerk van lappieswerk tot kwilt en bind. Daar is ook 'n waardevolle afdeling oor gereedskap en toerusting asook materiaal.