Hierdie oulike reeks boeke is ontwerp om kinders meer oor emosies en sosiale vaardighede te leer. Agterin elke boek is vrae oor die storie. Dit gee volwassenes die geleentheid om die aangeleenthede te bespreek wat in elke boek aangeraak word en op die tema voort te bou.
Published Date:
01/06/2018
Publisher:
LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
Format:
Paperback / softback
Dimensions:
203 mm x 208 mm x 15 mm