Beatrix se: Raak Tunisiese hekel baas is 'n volledige gids wat jou leer om Tunisiese hekel te bemeester. Met die hulp van pragtige volkleurfoto's leer jy stap-vir-stap sowat 40 verskillende steke en ander hekelkunsies.
Dimensions:
210 mm x 260 mm x 15 mm
Format:
Paperback / softback
Published Date:
01/08/2018
Publisher:
LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk