Home/General Books/Bastian Blom en die woendende weerwolf - Jaco Jacobs
Description
Bastian is mal oor outydse goed. Dalk is dit omdat sy pa al jare lank ân antiekwinkel het. Die winkel se naam is Optelgoed. Dit is op die onderste verdieping van ân groot ou huis geleë. Bastian en sy pa bly op die boonste verdieping.