Home/General Books/'n Baie verliefde klein krokodilletjie - Daniela Kulot
Description
Dit is duidelik: Krokodil is verlief. Maar soos dit gewoonlik maar gaan as iemand verlief is is daar 'n klein probleempie … Die kameelperd op wie hy verlief is is so veel langer as hy!