Vir sommige is Ravensmead in die Kaap die gatkant van onse wereld. Vir ander - soos Anastasia de Vries - hul komvandaanplek speelplek en droomplek. Hul hartsgronde. Dis hier in die Lane waar oud en jonk om 'n ghellie kan staan en kan stukke sny; kan lag en kan ghai en kan leef.