Die belangrikheid van speel vir babas kan moeilik oorskat word - dit is die grondslag van alle leer. Jou baba se eerste en beste speelmaat is jy en al wat jy hoef te doen om 'n vaardigheid te help ontwikkel is om jou deur jou baba te laat lei. Hierdie is die goue en onverbreekbare reel vir kinderontwikkeling.
Published Date:
01/04/2015
Author:
Dr. Miriam Stoppard
Publisher:
Struik Publishers (Pty) Ltd
Format:
Paperback / softback
Dimensions:
183 mm x 235 mm x 15 mm