Van die oomblik dat hulle gebore word is babas unieke individue met hul eie identiteit. Voltooi hierdie boek en skep 'n spesiale persoonlike aandenking aan jou baba se eerste lewensjaar. Dit is iets wat jy – en jou kind – vir baie jare sal bewaar en waardeer.
Published Date:
15/09/2012
Publisher:
Human & Rousseau (Pty) Ltd
Dimensions:
250 mm x 250 mm x 15 mm