In Suid-Afrika kan mens met reg en mening kapsie maak teen die gebrek aan ordentlike leierskap op regeringsvlak. Maar net so wanneer jou hoop en geloof in die land aan't taan is gebeur daar iets uitsonderlik vanuit plaaslike sportgeledere.
Published Date:
01/02/2014
Publisher:
Jonathan Ball Publishers SA
Format:
Paperback / softback
Dimensions:
148 mm x 210 mm x 15 mm