Lulu is ân sagte hond wat onder harde omstandighede grootgeword het. Na haar geboorte in ân klein buitekamertjie word sy van eienaar tot eienaar aangegee. In die proses ontmoet sy ân klomp vreemde kreature en beleef die een avontuur na die ander.