Hierdie is die merkwaardige ware verhaal van ân kameelperd wat in 1827 van Egipte tot in Frankryk moes reis. Atir die kameelperd se bewaarder reis saam met haar tot in Parys waar sy die eerste kameelperd tot op daardie tydstip is. Die mense is dolverlief op haar. ân Pragtige verhaal deur ân bekroonde outeur en kunstenaar.