Die Bybel â Afrikaanse Standaard Vertaling en Nuwe Lewende Vertaling (Parallel Nuwe Testament) bied lesers die geleentheid om te sien hoe die teks van die Afrikaanse Standaard Vertaling (ASV) ân direkte vertaÂling verskil van die Nuwe Lewende Vertaling (NLV) wat ân dinamies-ekwivalente vertaling is.