Caesar het 'n boek geskryf! Ja sowaar! Hy het sy kommentare oor die Galliese oorlog neergepen. Maar sy slinkse uitgewer Sinus Apocrivus het ander planne met die manuskrip. Is Caesar se âKommentare oor die Galliese oorlogâ nog volledig en hoekom word die kopiiste skielik opgesluit?