Op 'n stormagtige nag arriveer 'n geheimsinnige vreemdeling in die Galliese dorpie. Die vreemdeling maak daarop aanspraak dat hy 'n waarseer is en voorspel dat mooiweer sal volg na die woeste storm - en dit gebeur ook so! Die inwoners van die dorpie hang nou aan Jowaarlix se lippe en glo alles wat hy voorspel maar Asterix is skepties.