Julius Caesar wend hom tot sielkundige oorlogvoering ... Ignasius Vullus die Romeinse agent maak moeilikheid en onder die Galliers en probeer hulle beinvloed om mekaar van verraad te verdink. Het Asterix regtig die geheim van die towerdrankie aan die Romeine verkoop?