Die dapper Iberiers hou nog die fort teen Julias Caesar net soos Asterix en sy vriende. Maar wanneer die Romeine Grootcoq y Dores se seun gevange neem staan die Galliers reg om te help. Asterix en Obelix kry vir Pepe uit die kloue van die Romeine en moet hom Spanje toe neem.