Home/General Books/Asterix by die Olimpiese spele: Boek 12 - Rene Goscinny
Description
Die atlete van die antieke wereld kom in Athene bymekaar vir die Olimpiese Spele. Asterix en Obelix en die ander Galliers skryf ook in maar hulle beleef 'n terugslag: Die drink van towerdoepa is verbode want dit is 'n opkikker.