Home/General Books/Asterix Die Legioensoldaat: No. 10 - Rene Goscinny
Description
Daar is groot fout met Obelix! Hy eet net twee wildevarke op 'n keer en dwaal rusteloos rond. Die druide sien 'n nuweling in die Galliese dorpie en sit dadelik twee en twee bymekaar. Die beeldskone Tierlantyn het kom kuier - en Obelix is dolverlief.