Britannie is in die mag van die Romeine maar een dorpie bied nog dapper weerstand. Hulle posisie is egter benard. Asterix en Obelix is natuurlik gretig om te help en hulle reis met ân vaatjie vol van Kasterolix se brousel saam met Sturefax 'n kleinneef van Asterix na Britannie.