Home/General Books/Asterix en die feesmaaltyd: Boek 5 - Rene Goscinny
Save 20%
Description
Die vyfde boek in die gewilde Asterix-reeks in 'n splinternuwe sprankelende Afrikaanse gedaante. Die Romeine rig ’n reuseheining op om die klein Galliese dorpie waarin Asterix en Obelix woon af te kamp van die res van Gallie.