'n Ramp het Asterix en Obelix se Galliese dorpie getref: Abrakadabrix die druide se goue sekel het gebreek. Sonder sy goue sekel kan hy nie die jaarlikse druide-saamtrek bywoon nie – of voelent oes vir die towerbrousel waarmee die Romeinse legioene afgeweer moet word nie.